Ratverhouding

Animasie van die snelheidsverskil van tandwiele met verskillende groottes.
Ratte op plaastoerusting met 'n ratverhouding van 1:1,62

Die ratverhouding is die verhouding tussen die aantal tande op twee ratte wat inmekaarskakel of twee kettingratte wat aan mekaar verbind is deur 'n ketting of die omtrek van twee katrolle wat aan mekaar verbind is met 'n band.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy